Die site is maar nog net n embrio en is maar op dag een. Gee net kans en daar behoort meer te wees in die toekoms

Welkom by ons tuisblad!

Wel, so het nog n afrikaanse webblad die grote internet getref. Die JHB deetlefse is dan nou seker ook op die map. Die webspasie fokus op ons klomp Liden (JHB) Deetlefse maar daar sal binnekort meer nuus oor die Deetlefs stamboom ook wees. 

sondag_d_1559



So for those who do not understand Afrikaans, this your section and might be the only section for you, let's see:)

Site Map